(gedicht van een vriendin)
Skuins-skaam stappies, grasgroen voete, komberse en flakkerende kerse;
skaterlag deur bome, struike en velde, koue flesse en aangee kelkies;
onbekende blikke, ‘n sagte nuwe streeling,
dronk-dronk grappies en lang gesprekke;
hoe hakke, lang hare, kaal skouers en ronde borste,
fotos van gesigte onder ligte,
en later,
baie later,
sluip ek oor douw-nat gras, skoene in my hand,
my eie lewe saggies terug binne.
(http://clappaertsabine.wordpress.com/2010/06/07/a-party/)
(Noot: waarom word ik altijd zo week van het Zuid-Afrikaans? Of lag het aan dit verslag van een heel bijzondere nacht?)